Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » avokado
avokado [boodskap #133292] Do, 03 September 2020 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oopgesnyde avokado.
'n Oopgesnyde avokado.
avokado
Afbreking: a•vo•ka•do
Uitspraak: /ɑfuˈkɑːdu/, /ɑvuˈkɑːdu/


Selfstandige naamwoord: avokado
Meervoud: avokado's
Verkleinwoord: avokado'tjie
Meervoud van verkleining: avokado'tjies

Betekenis:
• Peervormige tropiese vrug met murgagtige vleis en 'n groot pit van die avokadoboom, Persea americana.

Gebruik:
• 'n Avokado het 'n groen skil wat later donkerbruin of selfs swart verkleur.

Sinoniem:
• advokadopeer
• advokaatpeer
• avokadopeer
• murgpeer

Afgelei:
• advokadoboom

Vertaling:
Engels: avocado, alligator pear
Nederlands: avocado
Venda: ḽiafukhada
Xhosa: iavokado, imponyomponyo
Zoeloe: ukwatapheya, ukwata, ikotapheya

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beledig
Volgende onderwerp: donkiekar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:23:13 MGT 2024