Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lotery
lotery [boodskap #133284] Di, 01 September 2020 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lotery
Afbreking: lo•te•ry


Selfstandige naamwoord: lotery
Meervoud: loterye

Betekenis:
• Die trekking van 'n lootjie; kansspel waar deelnemers lote koop om vir 'n prys in aanmerking te kom.

Gebruik:
• As ek die lotery wen koop en vir my 'n nuwe kar.

Afgelei:
• loterykaartjie
• loteryprys
• loterywet

Vertaling:
Engels: lottery, raffle
Nederlands: loterij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hanger
Volgende onderwerp: nartjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:02:01 MGT 2024