Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vendetta
vendetta [boodskap #133277] Di, 01 September 2020 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vendetta
Afbreking: ven•det•ta


Selfstandige naamwoord: vendetta
Meervoud: vendettas
Verkleinwoord: vendettatjie
Meervoud van verkleining: vendettatjies

Betekenis:
• 'n Bittere vete, gewoonlik tussen families of faksies, waarin elke besering of doodslag gewreek word.

Gebruik:
• Die party het nie 'n vendetta teen minderheidsgroepe nie, maar sal ook nie huiwer om hulle vir eie gewin onder die bus te gooi nie.

Sinoniem:
• bloedstryd
• bloedwraak

Vertaling:
Engels: vendetta
Nederlands: vendetta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lenterok
Volgende onderwerp: protesteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:29:34 MGT 2024