Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maaltyd
maaltyd [boodskap #133240] Sa, 29 Augustus 2020 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maaltyd
Afbreking: maal•tyd
Samestelling: maal + tyd


Selfstandige naamwoord: maaltyd
Meervoud: maaltye
Verkleinwoord: maaltydjie
Meervoud van verkleining: maaltydjies

Betekenis:
• Geleentheid waartydens daar geëet word, ook die kos wat vir so 'n geleentheid voorberei is.

Gebruik:
• Eet jy twee of drie maaltye per dag?

Spreekwoord:
• Wie nie pas op sy tyd, is sy maaltyd kwyt. [Wie laat kom, kry geen kos nie.]

Sinoniem:
• ete
• maal

Afgelei:
• driegangmaaltyd
• hoofmaaltyd

Vertaling:
Engels: meal, repast
Nederlands: maaltijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: turf
Volgende onderwerp: salaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:42:12 MGT 2024