Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poema
poema [boodskap #133237] Sa, 29 Augustus 2020 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Poema.
'n Poema.
poema
Afbreking: poe•ma
Uitspraak: /ˈpumɑ/


Selfstandige naamwoord: poema
Meervoud: poemas
Verkleinwoord: poematjie
Meervoud van verkleining: poematjies

Betekenis:
• Groot katsoort van die Amerikas, Puma concolor.

Gebruik:
• Ondanks die poema se bonkige voorkoms is hy nader verwant aan die kleiner katsoorte as aan die leeu, gevolglik was die benaming bergleeu nog altyd misleidend.

Sinoniem:
• (verouderd) bergleeu

Vertaling:
Engels: cougar, puma, painter, silver lion, mountain lion
Nederlands: poema, bergleeuw, zilverleeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skild
Volgende onderwerp: grootheidswaansin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:14:48 MGT 2024