Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplig
oplig [boodskap #133231] Sa, 29 Augustus 2020 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplig
Afbreking: op•lig
Samestelling: op + lig


Werkwoord: lig op, oplig
Verlede tyd: het opgelig

Betekenis:
• Van die grond in die lug in stoot; na 'n hoër posisie vat.
• Die gemoed verbeter; iemand opbeur.

Gebruik:
• Kan jy asseblief die sak oplig en op die tafel sit?
• Jy moet jou trane afvee, jou kop oplig en die wêreld reguit in die oë kyk.

Sinoniem:
• optel

Antoniem:
• neersit

Afgelei:
• opligter
• opligtery
• opligting

Vertaling:
Engels: to lift up
Nederlands: optillen, oplichten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heimlik
Volgende onderwerp: oprig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:45:36 MGT 2024