Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heimlik
heimlik [boodskap #133230] Sa, 29 Augustus 2020 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heimlik
Afbreking: heim•lik


Byvoeglike naamwoord: heimlik
Vergrotende trap: heimliker
Oortreffende trap: heimlikste
Attributief: heimlike
Partitief: heimliks

Betekenis:
• In die geheim; wat opsetlik verborge is.

Gebruik:
• Haar baas was heimlik op haar verlief.

Sinoniem:
• geheim
• innerlik
• klandestien
• stil-stil
• stilletjies
• verborge

Afgelei:
• heimlikheid

Vertaling:
Engels: secretive, clandestine
Nederlands: heimelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestuiwing
Volgende onderwerp: oplig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:26:58 MGT 2024