Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestuiwing
bestuiwing [boodskap #133229] Sa, 29 Augustus 2020 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Insekte kan stuifmeel tussen plante versprei en so bestuiwing moontlik maak.
Insekte kan stuifmeel tussen plante versprei en so bestuiwing moontlik maak.
bestuiwing
Afbreking: be•stui•wing
Uitspraak: /bəˈstœi̯.vəŋ/


Selfstandige naamwoord: bestuiwing
Meervoud: bestuiwings

Betekenis:
• Oordrag van stuifmeel van die helmknop (manlike deel) van 'n plant na die stamper (vroulike deel) van dieselfde of 'n ander plant.

Gebruik:
• Die proses van bestuiwing maak die bevrugting en voortplanting van plante moontlik.

Afgelei:
• insekbestuiwing
• kruisbestuiwing
• selfbestuiwing
• windbestuiwing

Vertaling:
Engels: pollination
Nederlands: bestuiving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berede
Volgende onderwerp: heimlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:44:47 MGT 2024