Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hulpbron
hulpbron [boodskap #133227] Sa, 29 Augustus 2020 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hulpbron
Afbreking: hulp•bron
Samestelling: hulp + bron
Uitspraak: /ˈɦœlp.brɔn/


Selfstandige naamwoord: hulpbron
Meervoud: hulpbronne

Betekenis:
• Iets wat 'n ekonomiese aktiwiteit moontlik maak.

Gebruik:
• 'n Natuurlike hulpbron kan bestaan as 'n aparte entiteit soos vars water en lug, asook as 'n lewende organisme soos 'n vis, of dit kan in 'n alwisselende vorm verwerk moet word om die hulpbron te kry soos metaal, erts en die meeste vorms van energie.

Afgelei:
• hulpbronplan
• hulpbronsisteme
• hulpbronstelsels
• hulpbronontginning
• hulpbronopbloei
• seehulpbron

Vertaling:
Engels: resource
Nederlands: hulpbron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: forseer
Volgende onderwerp: berede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:29:29 MGT 2024