Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hupstoot
hupstoot [boodskap #133222] Sa, 29 Augustus 2020 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hupstoot
Afbreking: hup•stoot
Uitspraak: /ˈɦœp.stʊə̯t/


Selfstandige naamwoord: hupstoot
Meervoud: hupstote
Verkleinwoord: hupstootjie
Meervoud van verkleining: hupstootjies

Betekenis:
• Iemand help om aan die gang te kom (soos om 'n kind of 'n fiets 'n stoot te gee).

Gebruik:
• Die regering gaan lenings aan om die sukkelende ekonomie 'n broodnodige hupstoot te gee.

Wisselvorm:
• hulpstoot

Vertaling:
Engels: helping hand, stimulus, impulse
Nederlands: helpende hand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protes
Volgende onderwerp: mensdom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:12:03 MGT 2024