Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dissipel
dissipel [boodskap #133215] Vr, 28 Augustus 2020 21:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dissipel
Afbreking: dis•si•pel


Selfstandige naamwoord: dissipel
Meervoud: dissipels
Verkleinwoord: dissipeltjie
Meervoud van verkleining: dissipeltjies

Betekenis:
• 'n Troue volgeling van iemand wat 'n bepaalde opvatting uitdra.

Gebruik:
• Petrus word in die Nuwe Testament as die belangrikste dissipel van Jesus beskryf.

Sinoniem:
• aanhanger
• volgeling

Afgelei:
• dissipelin
• dissipelskap
• mededissipel

Vertaling:
Engels: disciple
Nederlands: discipel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: delegeer
Volgende onderwerp: opdollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:10:23 MGT 2024