Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vonkelwyn
vonkelwyn [boodskap #133199] Do, 27 Augustus 2020 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vonkelwyn
Vonkelwyn
vonkelwyn
Afbreking: von•kel•wyn
Samestelling: vonkel+ wyn
Uitspraak: /ˈfoŋkəɫˌvəɪ̯n/


Selfstandige naamwoord: vonkelwyn
Meervoud: vonkelwyne
Verkleinwoord: vonkelwyntjie
Meervoud van verkleining: vonkelwynjies

Betekenis:
• Soort wyn wat skuim as jy dit oopmaak en gewoonlik die prop afskiet. Opbruisende, pêrelnde drankie waaruit koolsuurgas opborrel.

Gebruik:
• Sy nuttig 'n glasie vonkelwyn.

Sinoniem:
• bruiswyn
• sjampanje
• skuimwyn

Vertaling:
Engels: sparkling wine, champagne
Nederlands: vonkelwijn, schuimwijn, mousserende wijn, champagne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xenonlamp
Volgende onderwerp: telefonie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:17:11 MGT 2024