Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ?
Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ? [boodskap #1609] Di, 29 Julie 2003 19:16 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
gaan hy vir 'n vasektomie? :-)
---
"Katryn"
: Net toe ek wou afsluit vir die aand, kom jou
boodskap aan. :-)
Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ? [boodskap #1615 is 'n antwoord op boodskap #1609] Di, 29 Julie 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg6hb9$sep$10@ctb-nnrp2.saix.net...
> gaan hy vir 'n vasektomie? :-)
> ---
> "Katryn"
> : Net toe ek wou afsluit vir die aand, kom jou
> boodskap aan. :-)

Nee, ons glo nie so nie. Hy sal nie 2 weke in die hospitaal moes bly
daarvoor nie?!

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ? [boodskap #1635 is 'n antwoord op boodskap #1609] Di, 29 Julie 2003 20:05 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:1akdivs3morhjplusvrtm9u2vkf3d76qcn@4ax.com...
> (Tobie en julle ander, ek gaan later vanaad verder kom kuier - wou net
> vinnig kom inloer, en toe sien ek Tobie se boodskappies en hoe hy met
> my koffie lol!!) Die mansmens soek mos moeilikhied, of hoe?? :-)))

As hy met die koffie sukkel, beslis....:-) Dis nou die een ding wat nie
toegelaat word nie, 'n koffiegesukkel...

Lorinda
Vorige onderwerp: Andries!
Volgende onderwerp: Skuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 09:43:16 MGT 2024