Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boekluis
boekluis [boodskap #133171] Wo, 26 Augustus 2020 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boekluis
Afbreking: boek•luis
Samestelling: boek + luis


Selfstandige naamwoord: boekluis
Meervoud: boekluise
Verkleinwoord: boekluisie
Meervoud van verkleining: boekluisies

Betekenis:
• 'n Vlerklose insek wat papier vreet en soms in boeke gevind word.

Gebruik:
Boekluise (Psocoptera) en vismotte (Lepisma saccharina) kan groot skade aan argiewe aanrig.

Sinoniem:
• boekhoutluis
• houtluis
• stofluis

Vertaling:
Engels: booklice, barklice
Nederlands: boekenluis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sis
Volgende onderwerp: nederig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:37:11 MGT 2024