Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sis
sis [boodskap #133170] Wo, 26 Augustus 2020 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sis
Afbreking: sis


Werkwoord: sis
Verlede tyd: het gesis

Betekenis:
• Die geluid van die s-klank, soos stoom wat afblaas of soos wat 'n slang ook maak.

Gebruik:
• Die kos sis in die pan.
• Sy sis haar baba aan die slaap.

Afgelei:
• sisgeluid

Vertaling:
Engels: to hiss, whiz, sizzle
Nederlands: sissen


Selfstandige naamwoord: sis
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Materiaal van katoen met bedrukte patrone daarop.

Gebruik:
• Haar rok is van sis gemaak.

Vertaling:
Engels: chintz
Nederlands: sits, chintz

Nota:
• Moenie "sis" met "sus" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: runnik
Volgende onderwerp: boekluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:28:59 MGT 2024