kornuit [boodskap #133163] |
Wo, 26 Augustus 2020 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kornuit
Afbreking: kor•nuit
Selfstandige naamwoord: kornuit
Meervoud: kornuite
Verkleinwoord: kornuitjie
Meervoud van verkleining: kornuitjies
Betekenis:
• Persoon (gewoonlik manlik) wat 'n ander (in kwaad) bystaan of ondersteun.
Gebruik:
• Piet en sy kornuit het daai aand die bure se vrugte gesteel.
Sinoniem:
• genoot
• handlanger
• kameraad
• makker
• metgesel
• tjommie
• trawant
Vertaling:
Engels: chum, companion, mate, friend
Nederlands: kornuit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|