leeustert [boodskap #133155] |
Di, 25 Augustus 2020 20:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeustert
Afbreking: leeu•stert
Samestelling: leeu + stert
Selfstandige naamwoord: leeustert
Meervoud: leeusterte
Verkleinwoord: leeustertjie
Meervoud van verkleining: leeustertjies
Betekenis:
• Die plant Agave attenuata.
Gebruik:
• Die leeustert is 'n meerjarige vetplant met 'n lang, geboë stam.
Sinoniem:
• olifantslurp
Vertaling:
Engels: lion's tail, elephant's trunk, swan's neck, foxtail
Nederlands: olifantslurf; Agave attenuata
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|