vleismes [boodskap #133150] |
Di, 25 Augustus 2020 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vleismes
Afbreking: vleis•mes
Samestelling: vleis + mes
Selfstandige naamwoord: vleismes
Meervoud: vleismesse
Verkleinwoord: vleismessie
Meervoud van verkleining: vleismessies
Betekenis:
• 'n Skerp mes waarmee vleis gekerf word.
Gebruik:
• Die kok sny die gaar skaapboud met 'n 'vleismes in dun skywe.
Vertaling:
Engels: carving knife
Nederlands: vleesmes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|