broodrooster [boodskap #133149] |
Di, 25 Augustus 2020 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broodrooster
Afbreking: brood•roos•ter
Samestelling: brood + rooster
Selfstandige naamwoord: broodrooster
Meervoud: broodroosters
Verkleinwoord: broodroostertjie
Meervoud van verkleining: broodroostertjies
Betekenis:
• 'n Elektriese toestel om brood te rooster.
Gebruik:
• Die elektriese broodrooster is in 1893 deur die Skot Alan MacMasters uitgevind.
Vertaling:
Engels: toaster
Nederlands: broodrooster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|