alkoholis [boodskap #133147] |
Di, 25 Augustus 2020 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alkoholis
Afbreking: al•ko•ho•lis
Selfstandige naamwoord: alkoholis
Meervoud: alkoholiste
Betekenis:
• Persoon wat aan drank verslaaf is.
Gebruik:
• Hy was 'n alkoholis, maar hy het daarin geslaag om vir die res van sy lewe nugter te bly.
Sinoniem:
• dipsomaan
• drankmisbruiker
• dranksugtige
• drankverslaafde
• dronklap
• suiplap
Verwant:
• alkoholisme
Spelfout:
• alkolis
Vertaling:
Engels: alcoholic
Nederlands: alcoholist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|