bulk [boodskap #133141] |
Di, 25 Augustus 2020 07:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bulk
Afbreking: bulk
Werkwoord: bulk
Verlede tyd: het gebulk
Teenwoordige deelwoord: bulkende
Betekenis:
• Die geluid wat 'n bees maak.
Gebruik:
• Beeste bulk of loei.
Spreekwoord:
• 'n Mens kan die koei die bulk nie belet nie. [Die natuur kan nie onderdruk word nie.]
• Dis nie die koei wat die hardste bulk wat die meeste melk gee nie. [Dis nie grootste prater wat die meeste doen nie.]
Vertaling:
Engels: to bellow, low, moo
Nederlands: bulken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|