rigtingloos [boodskap #133140] |
Ma, 24 Augustus 2020 20:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rigtingloos
Afbreking: rig•ting•loos
Samestelling: rigting + -loos
Byvoeglike naamwoord: rigtingloos
Attributief: rigtinglose
Betekenis:
• Sonder duidelike doel of rigting.
Gebruik:
• Party mense gaan doelloos en rigtingloos deur die lewe.
Sinoniem:
• koersloos
Antoniem:
• rigtingvas
Afgelei:
• rigtingloosheid
Vertaling:
Engels: directionless
Nederlands: richtingloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|