waslap [boodskap #133134] |
Ma, 24 Augustus 2020 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waslap
Afbreking: was•lap
Samestelling: was + lap
Selfstandige naamwoord: waslap
Meervoud: waslappe
Verkleinwoord: waslappie
Meervoud van verkleining: waslappies
Betekenis:
• 'n Lap waarmee daar gewas word.
Gebruik:
• Jou waslap sal slymerig word as jy nie die seep goed uitgewas nie.
Vertaling:
Engels: washcloth, flannel
Nederlands: waslap, washandje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|