hoofweg [boodskap #133130] |
So, 23 Augustus 2020 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofweg
Afbreking: hoof•weg
Samestelling: hoof + weg
Selfstandige naamwoord: hoofweg
Meervoud: hoofweë
Verkleinwoord: hoofweggie
Meervoud van verkleining: hoofweggies
Betekenis:
• 'n Belangrike pad, soos 'n nasionale pad.
Gebruik:
• 'n Mens mag 120 km/u op die hoofweg ry.
Sinoniem:
• hoofpad
• snelweg
Vertaling:
Engels: major road
Nederlands: hoofdweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|