Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beenaf
beenaf [boodskap #133124] So, 23 Augustus 2020 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beenaf
Afbreking: been•af
Samestelling: been + af


Byvoeglike naamwoord: beenaf

Betekenis:
• (figuurlik) Mal verlief wees.

Gebruik:
• Piet raak skoon beenaf oor elke mooi nooi wat hy langs die pad sien.

Spreekwoord:
• Hy is beenaf op haar. [Verlief wees.]

Sinoniem:
• minsiek
• verlief

Vertaling:
Engels: in love
Nederlands: minziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeefloop
Volgende onderwerp: toutrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 10:29:28 MGT 2024