Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwadriljard
kwadriljard [boodskap #133120] Sa, 22 Augustus 2020 20:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwadriljard
Afbreking: kwa•dril•jard


Hooftelwoord: kwadriljard

Betekenis:
• 'n Duisend kwadriljoen; die getal 1 000 000 000 000 000 000 000 000 000' 10 tot die mag 27.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n kwadriljard kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• kwadriljardste

Vertaling:
Engels: octillion
Nederlands: quadriljard


Selfstandige naamwoord: kwadriljard
Meervoud: kwadriljarde

Betekenis:
• Die getal 1027.

Gebruik:
• 'n Kwadriljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: octillion
Nederlands: quadriljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwadriljoen
Volgende onderwerp: hoofstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:47:13 MGT 2024