Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewehonderd
sewehonderd [boodskap #133112] Sa, 22 Augustus 2020 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewehonderd
Afbreking: sewe•hon•derd
Samestelling: sewe + honderd


Telwoord: sewehonderd

Betekenis:
• Die getal 700. Een meer as seshonderd nege-en-negentig en een minder as sewehonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek sewehonderd rand by jou leen?

Verwant:
• sewehonderdste

Vertaling:
Engels: seven hundred
Nederlands: zevenhonderd


Selfstandige naamwoord: sewehonderd
Meervoud: sewehonderde
Verkleinwoord: sewehonderdjie
Meervoud van verkleining: sewehonderdjies

Betekenis:
• Die getal 700.

Gebruik:
Sewehonderd is 'n natuurlike getal wat op 699 volg en word deur 701 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: seven hundred
Nederlands: zevenhonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seshonderd
Volgende onderwerp: agthonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:19:54 MGT 2024