Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwadriljardste
kwadriljardste [boodskap #133106] Sa, 22 Augustus 2020 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwadriljardste
Afbreking: kwa•dril•jard•ste


Rangtelwoord: kwadriljardste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord kwadriljard (1027).

Gebruik:
• Die kwadriljardste van 'n meter is 'n bykan onmeetbare klein afstand.

Verwant:
• kwadriljarde

Vertaling:
Engels: quadrillionth (lang), septillionth (kort)
Nederlands: quadriljardste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwadriljoenste
Volgende onderwerp: tweehonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:33:28 MGT 2024