Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nulde
nulde [boodskap #133098] Sa, 22 Augustus 2020 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nulde
Afbreking: nul•de


Rangtelwoord: nulde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nul (0).

Gebruik:
• Volgens die nulde wet van termodinamika vloei hitte spontaan van 'n liggaam met 'n hoër na 'n liggaam met 'n laer temperatuur.

Afkorting:
• 0de
• 0e

Vertaling:
Engels: zeroth
Nederlands: nulde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duisendste
Volgende onderwerp: miljoenste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:14:56 MGT 2024