Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewehonderdste
sewehonderdste [boodskap #133094] Sa, 22 Augustus 2020 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewehonderdste
Afbreking: se•we•hon•derd•ste


Rangtelwoord: sewehonderdste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sewehonderd (700). Nommer sewehonderd in 'n ry of gedeel deur sewehonderd.

Gebruik:
• Hy het sewehonderdste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 700ste
• 700e

Vertaling:
Engels: seven-hundredth
Nederlands: zevenhonderdste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seshonderdste
Volgende onderwerp: agthonderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:47:42 MGT 2024