Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierhonderdste
vierhonderdste [boodskap #133091] Sa, 22 Augustus 2020 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierhonderdste
Afbreking: vier•hon•derd•ste


Rangtelwoord: vierhonderdste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vierhonderd (400). Nommer vierhonderd in 'n ry of gedeel deur vierhonderd.

Gebruik:
• Hy het vierhonderdste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 400ste
• 400e

Vertaling:
Engels: four-hundredth
Nederlands: vierhonderdste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driehonderdste
Volgende onderwerp: vyfhonderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:49:31 MGT 2024