Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyftigste
vyftigste [boodskap #133038] Sa, 22 Augustus 2020 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyftigste
Afbreking: vyf•tig•ste


Rangtelwoord: vyftigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vyftig (50). Nommer vyftig in 'n ry of gedeel deur vyftig.

Gebruik:
• Hy het vyftigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 50ste
• 50e

Vertaling:
Engels: fiftieth
Nederlands: vijftigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nege-en-veertigste
Volgende onderwerp: een-en-vyftigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 20:26:01 MGT 2024