Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eskadron
eskadron [boodskap #133027] Sa, 22 Augustus 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eskadron tenks.
'n Eskadron tenks.
eskadron
Afbreking: es•ka•dron


Selfstandige naamwoord: eskadron
Meervoud: eskadronne, eskadrons
Verkleinwoord: eskadrontjie
Meervoud van verkleining: eskadrontjies

Betekenis:
• 'n Eenheid van die kavallerie of 'n afdeling tenks wat as 'n eenheid optree.

Gebruik:
• Tydens die Tamboekie-oorlog van 1878 het gevegte naby Umtata plaasgevind en 'n eskadron van die Kaapse Berede Polisie was daar gestasioneer.

Sinoniem
• leërafdeling
• tenkafdeling

Afkorting:
• eskn.

Verwant:
• eskader

Vertaling:
Engels: squadron
Nederlands: eskadron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veertigste
Volgende onderwerp: tenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:24:28 MGT 2024