Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veertigste
veertigste [boodskap #133026] Sa, 22 Augustus 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veertigste
Afbreking: veer•tig•ste


Rangtelwoord: veertigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord veertig (40). Nommer veertig in 'n ry of gedeel deur veertig.

Gebruik:
• Hy het veertigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 40ste
• 40e

Vertaling:
Engels: fortieth
Nederlands: veertigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nege-en-dertigste
Volgende onderwerp: eskadron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:34:40 MGT 2024