Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fyngevoelig
fyngevoelig [boodskap #132985] Vr, 21 Augustus 2020 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fyngevoelig
Afbreking: fyn•ge•voe•lig
Samestelling: fyn + gevoelig


Byvoeglike naamwoord: fyngevoelig
Attributief: fyngevoelige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gevoelig. Sommer baie gevoelig.

Gebruik:
• Dis nie nodig om so liggeraak en fyngevoelig te wees nie.

Sinoniem:
• dunvellig
• fynbesnaard
• kleinserig
• liggeraak
• oorgevoelig
• sensitief
• teergevoelig

Antoniem:
• dikvellig

Afgelei:
• fyngevoeligheid

Vertaling:
Engels: delicate, sensitive
Nederlands: fyngevoelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pasmaat
Volgende onderwerp: gevoelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:01:51 MGT 2024