Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasmaat
pasmaat [boodskap #132984] Vr, 21 Augustus 2020 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasmaat
Afbreking: pas•maat
Samestelling: pas + maat


Selfstandige naamwoord: pasmaat
Meervoud: pasmaats
Verkleinwoord: pasmaatjie
Meervoud van verkleining: pasmaatjies

Betekenis:
• 'n Maat wat by iemand (of iets) pas.

Gebruik:
• Haar se ideale pasmaat moet 'n bok vir sports wees en 'n liefde vir die natuur hê.

Vertaling:
Engels: match
Nederlands: bij elkaar passen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwisser
Volgende onderwerp: fyngevoelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:53:13 MGT 2024