Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaafs
slaafs [boodskap #132957] Do, 20 Augustus 2020 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaafs
Afbreking: slaafs


Byvoeglike naamwoord: slaafs
Attributief: slaafse

Betekenis:
• Wat soos 'n slaaf onderwerp word of ander onnadenkend navolg.

Gebruik:
• As ons die wette slaafs navolg net omdat ons bang is vir straf, is ons gesindheid in elk geval nie reg nie.

Sinoniem:
• gedwee
• knegs
• kruipend
• onderdanig
• onderworpe
• slaafagtig
• willoos

Afgelei:
• slaafsheid

Vertaling:
Engels: slavish, subservient
Nederlands: slaafs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muishond
Volgende onderwerp: basta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:42:41 MGT 2024