Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ot
ot [boodskap #132955] Do, 20 Augustus 2020 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ot
Afbreking: ot
Uitspraak: /ɔt/


Selfstandige naamwoord: ot
Meervoud: otte
Verkleinwoord: otjie
Meervoud van verkleining: otjies

Betekenis:
• Klanknabootsende word vir 'n vark.

Gebruik:
• Nee man, 'n mens vreet nie soos 'n otjie in 'n restourant nie!

Sinoniem:
• vark

Vertaling:
Engels: pig, hog
Nederlands: varken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behendig
Volgende onderwerp: muishond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:42:56 MGT 2024