Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poligamis
poligamis [boodskap #132953] Do, 20 Augustus 2020 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poligamis
Afbreking: po•li•ga•mis


Selfstandige naamwoord: poligamis
Meervoud: poligamiste

Betekenis:
• 'n Man wat 'n klomp vroue het.

Gebruik:
• Reed Smoot was 'n praktiserende poligamis en is as sulks 'n setel in die Amerikaanse Senaat geweier.

Sinoniem:
• veelwywer

Antoniem:
• monogamis

Verwant:
• bigamis

Vertaling:
Engels: polygamist
Nederlands: polygamist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dol
Volgende onderwerp: behendig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:38:52 MGT 2024