Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimteteleskoop
ruimteteleskoop [boodskap #132934] Wo, 19 Augustus 2020 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Hubble-ruimteteleskoop.
Die Hubble-ruimteteleskoop.
ruimteteleskoop
Afbreking: ruim•te•te•le•skoop
Samestelling: ruimte + teleskoop


Selfstandige naamwoord: ruimteteleskoop
Meervoud: ruimteteleskope
Verkleinwoord: ruimteteleskopie
Meervoud van verkleining: ruimteteleskopies

Betekenis:
• 'n Teleskoop in die ruimte waarmee waarnemings op groot afstande gemaak word.

Gebruik:
• Hubble is 'n ruimteteleskoop wat in April 1990 deur die Discovery-ruimtependeltuig in 'n wentelbaan om die Aarde geplaas is.

Vertaling:
Engels: space telescope
Nederlands: ruimtetelescoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boet
Volgende onderwerp: beeldspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:20:41 MGT 2024