Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beheersing
beheersing [boodskap #132918] Di, 18 Augustus 2020 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beheersing
Afbreking: be•heer•sing
Uitspraak: /bəˈɦɪə̯r.səŋ/


Selfstandige naamwoord: beheersing
Meervoud: beheersinge

Betekenis:
• Toestand van in beheer wees; die meester wees oor.

Gebruik:
• Sy het 'n vloeiende beheersing van die Afrikaanse taal.

Afgelei:
• selfbeheersing
• taalbeheersing

Vertaling:
Engels: proficiency, command, mastery, knowledge
Nederlands: beheersing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedkussing
Volgende onderwerp: eierstok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:23:36 MGT 2024