Inligting Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bedoeïene is swerwende stamme van Arabiere in die woestyne van Arabië en Noord-Afrika. Hulle boer al duisende jare met troppe vee en kamele; woon in tente.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.