Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Beda (673 - 735), bygenaamd Venerabilis (die eerbiedwaardige), hooggeleerde monnik van Jarrow; een van die eerste Engelse geskiedskrywers, het in Latyn die geskiedenis van Engeland van die tyd van Caesar tot 731 beskryf.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.