Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Becher, Johannes Robert
Becher, Johannes Robert [boodskap #132905] Ma, 17 Augustus 2020 19:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Johannes Robert Becher (1891-1958) was 'n Duitse ekspressionistiese digter. Hy maak naam met sy bundel liriek Verfall und Triumph. Hy droom in sy poësie van 'n nuwe mensheid. Later toon sy werk sterk revolusionêre neigings: Am Grabe Lenins (1925).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bec
Volgende onderwerp: Becket, Thomas á
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:17:31 MGT 2024