Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magies
magies [boodskap #132879] So, 16 Augustus 2020 17:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
magies
Afbreking: ma•gies
Uitspraak: /ˈmɑː.χis/


Byvoeglike naamwoord: magies
Attributief: magiese

Betekenis:
• Met klaarblyklike bonatuurlike mag.

Gebruik:
• Toorkuns skep die illusie dat iets magies of toweragtig gaan gebeur, maar dit is net oëverblindery.

Vertaling:
Engels: magical, enchanting
Nederlands: magisch


Selfstandige naamwoord: maag
Meervoud: mae, mage
Verkleinwoord: magie
Meervoud van verkleining: magies

Betekenis:
• 'n Klomp klein pense.

Gebruik:
• Die kroos se magies is vol en hulle ogies is toe.

Vertaling:
Engels: small stomachs, bellys
Nederlands: maagjes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalpuris
Volgende onderwerp: magie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:02:07 MGT 2024