Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaskoeldrank
gaskoeldrank [boodskap #132823] So, 16 Augustus 2020 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gaskoeldrank
Gaskoeldrank
gaskoeldrank
Afbreking: gas•koel•drank
Samestelling: gas + koeldrank


Selfstandige naamwoord: gaskoeldrank
Meervoud: gaskoeldranke
Verkleinwoord: gaskoeldrankie
Meervoud van verkleining: gaskoeldrankies

Betekenis:
• Drankie met koolsuurgas wat koud bedien word.

Gebruik:
• Wil jy 'n gaskoeldrank hê? Coke of Creme Soda?

Verwant:
• aanmaakkoeldrank
• energiedrankie

Vertaling:
Engels: fizzy drink, soft drink, soda
Nederlands: frisdrank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: een-en-veertig
Volgende onderwerp: twee-en-veertig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:23:58 MGT 2024