Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » helikopter
helikopter [boodskap #132820] So, 16 Augustus 2020 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Helikopter.
'n Helikopter.
helikopter
Afbreking: he•li•kop•ter


Selfstandige naamwoord: helikopter
Meervoud: helikopters
Verkleinwoord: helikoptertjie
Meervoud van verkleining: helikoptertjies

Betekenis:
• Voertuig wat met 'n groot, roterende vlerk (die rotor of hefskroef) aangedryf word.

Gebruik:
• 'n Helikopter kan vertikaal opstyg en land.

Sinoniem:
• hefskroefvliegtuig
• windmeulvliegtuig (komies)

Afgelei:
• helikopterdek
• helikopterdiens
• helikopterhawe
• helikopterloods
• helikoptervlieëniers
• helikoptervlug

Vertaling:
Engels: helicopter
Nederlands: helikopter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nege-en-dertig
Volgende onderwerp: afdrup
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 21:47:36 MGT 2024