Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negentig
negentig [boodskap #132810] So, 16 Augustus 2020 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negentig
Afbreking: ne•gen•tig


Telwoord: negentig

Betekenis:
• Die getal 90. Een meer as nege-en-tagtig en een minder as een-en-negentig.

Gebruik:
• Kan ek negentig kry, asseblief?

Wisselvorm:
• neëntig

Verwant:
• negentigste

Vertaling:
Engels: ninety
Nederlands: negentig
Zoeloe: amashumi ayisishiyagalolunye


Selfstandige naamwoord: negentig
Meervoud: negentigs

Betekenis:
• Die getal 90.

Gebruik:
• Wat maak ons met hierdie negentig?

Afgelei:
• negentigerjare
• negentigvoudig

Vertaling:
Engels: ninety
Nederlands: negentig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tagtig
Volgende onderwerp: een-en-dertig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:32:02 MGT 2024