Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tagtig
tagtig [boodskap #132809] So, 16 Augustus 2020 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tagtig
Afbreking: tag•tig


Telwoord: tagtig

Betekenis:
• Die getal 80. Een meer as nege-en-sewentig en een minder as een-en-tagtig.

Gebruik:
• Kan ek tagtig kry, asseblief?

Wisselvorm:
• taggentig

Verwant:
• tagtigste

Vertaling:
Engels: eighty
Nederlands: tachtig
Zoeloe: amashumi ayisishiyagalombili


Selfstandige naamwoord: tagtig
Meervoud: tagtigs

Betekenis:
• Die getal 80.

Gebruik:
• Wat maak ons met hierdie tagtig?

Afgelei:
• tagtigerjare
• tagtigvoudig

Vertaling:
Engels: eighty
Nederlands: tachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewentig
Volgende onderwerp: negentig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:28:12 MGT 2024