Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vier-en-twintig
vier-en-twintig [boodskap #132799] So, 16 Augustus 2020 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vier-en-twintig
Afbreking: vier-en-twin•tig


Telwoord: vier-en-twintig

Betekenis:
• Die getal 24. Een meer as drie-en-twintig en een minder as vyf-en-twintig.

Gebruik:
• Kan ek vier-en-twintig kry, asseblief?

Verwant:
• vier-en-twintigste

Vertaling:
Engels: twenty-four
Nederlands: vierentwintig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drie-en-twintig
Volgende onderwerp: vyf-en-twintig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:32:10 MGT 2024